Leap to Know Geletterdheid Gelanseer
Te danke aan skenkings van twee befondsers het Leap to Know ’n geletterdheidsprogram in Afrikaans ontwikkel wat ons by sowat nege skole in die Wes-Kaap gratis kon implementeer. Hierdie skole het reeds voorheen Android tablette met die Leap to Know … Continued